email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Marionette Ontstrengel (Opsie 2) – Alida van Deventer

180x225mm, 288p.

(Inhoud in kleur, sagteband)

R490.00

Die kuns van marionette raak deesdae baie skaars, dalk omdat dit so moeilik is om te maa ken te Vervoer. Maar baie mense, oud en jonk, het nog steeds ’n romantiese liefde vir marionette. Ek het al mense ontmoet uit alle vlakke van die lewe wat droom om tog net eenkeer self ’n marionet te maak.

Hierdie boek ontsluit baie van die geheime omtrent die maak en speel van marionette en ek hoop dit sal vir jou baie pret wees, en tog nie so moeilik as wat jy gedink het nie.

Dit maklik … as jy weet hoe!