email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Lig in Lisuland: Isobel Kuhn : Irene Howat

A5, 98p. Woordwaarheid Kinderreeks

R45.00

Het jy ook soms vrae, twyfel of onsekerhede? Twyfel jy selfs of die Here werklik bestaan? Isobel Kuhn het. As ‘n jong student het sy baie vrae en twyfel gehad. Sy het selfs besluit om op te hou Bybel lees. Isobel was so verward dat sy besluit het dit was nie meer die moeite werd om te lewe nie. Al wat sy kon doen, was om te pleit om hulp by God wat sy nie eers seker was, bestaan het nie. “Here,” het sy gefluister, “as daar ‘n Here is, as U vir my bewys dat U werklik bestaan, en as U vir my vrede gee, sal ek my hele lewe vir U gee. Ek sal enige iets doen wat U van my vra, gaan waarheen U my stuur en U my lewe lank gehoorsaam.” Dit was die keerpunt, en van toe af het Isobel se lewe verander – van ‘n lewe van vertwyfeling, na een van vertroue op God. En die Here het aan haar ‘n ware passie vir die lewe gegee. Hierdie passie het haar selfs na ‘n ander kontinent geneem – na Asië toe en na die Lisu mense toe. Dit was Isobel se hoop en begeerte dat hierdie mense die lewe en die liefde sou ontdek wat sy in die Here Jesus ontdek het.