email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Kriewels in jou siel – Lizeth Keulder

A5, 86p.

SKU: ISBN: 978-1-77626-116-1 Categories: ,

R175.00

In hierdie boek neem die skrywer jou op ‘n reis deur háár wêreld – daar waar alles moontlik is en drome kan waar word, maar ook waar die ontnugterende werklikheid jou vroegdag kan inwag.  Sy is ‘n optimistiese realis met ‘n ewige liefde vir die romantiese en geen tekort aan verbeelding nie.  Elke, iedere wese op haar pad is inspirasie.  Sy is bevoorreg om die steun van haar manne in haar lewe te geniet:  haar wederhelfte, twee seuns en haar broer, al laat sy soms hul siele kriewel!

Mag jy die lag, die traan, die seer en die seën saam met haar geniet, terwyl jy onthou dat die lewe beautiful is, al kom daar goor dae met baie vrae.