email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Koninkryk van die Hemele: Fisies of Geestelik? – Barend Wesseloo

A5, 164p.

SKU: ISBN: 978-0-9946730-2-2 Categories: ,

R120.00

Die konsep van ’n 1000 jaar Koninkryk onder die heerskappy van Jesus Christus (Yeshua) het tydens die Reformasie finaal verdwyn. Hoekom? Is dit ’n onbybelse konsep soos deur baie beweer word? Of is die konsep van ’n 1000 jaar onder heerskappy van die Gesalfde van God ’n konsep wat eeue lank reeds deur verskeie gelowiges geglo en geleer word?

In hierdie boek word die volgende bespreek:

  1. Hoe het die Kerkvaders voor 235 n.C. die millennium koninkryk verstaan?
  2. Wat behels die Koninkryk van die Hemele en waar gaan dit wees?
  3. Jesus het die meeste van Sy gelykenisse aan die tema van die Koninkryk van die Hemele gewy. Wat het Hy daarmee bedoel en wat wil Hy ons daarmee leer?
  4. As dit ’n fisiese koninkryk is, aan wie behoort die Koninkryk van die Hemele?