email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Kleuters van die Bybel : Lynette Adlem

180×260, 78p.

SKU: 978-1-920527-29-7 Categories: , ,

R70.00

• Beleef die dag saam met jong Isak toe sy pa, Abraham, hom aan die Here God gaan offer het.
• Luister met verwondering saam met klein Moses na die verhaal rondom sy geboorte.
• Draf saam met Simson al agter sy pa aan op soek na verdwaalde skape, terwyl ‘n reuse maanhaar hul lewens bedreig.
• Sien saam met Samuel daarna uit om deur Priester Eli as ‘n profeet van die Here opgelei te word; en
• Ervaar saam met ‘n dapper Dawid die avonture vol angs en blydskap rondom sy gunsteling skaapooi.

Ekstra… Ekstra! Maak hierdie storieboekie uniek deur die prentjies op jou eie spesiale manier in te kleur.