email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Kleure van Lewe – Marelize

A5, 320g

SKU: ISBN: 978-1-77626-118-5 Categories: ,

R210.00

“Soos wat ek in ‘n spieël kyk en wonder, wie is ek, sien ek soveel ander dames met daardie selfde soeke in hulle oë, en ek weet, hier is ‘n storie”.

“Verbale mishandeling is ‘n slinkse manier om jou te stroop van wie jy is. Jy mag dalk nog nooit in so verhouding gewees het nie, maar vir die persoon of die vrou wat in hierdie posisie is of was is dit die afbrekende woorde wat in haar gedagtes weergalm lank nadat die ligte alreeds gedoof is”.

“Een vrou met ‘n verlede kom in aanraking met die genade van Waarheid en die kleur van haar lewe word herstel”