Hierdie boekie is spesiaal vir Kinders van Suid-Afrika saamgestel in eenvoudige taal met emoticons sodat elke kind moet weet daar is regte wat hul beskerm, maar saam met elke reg is daar ook ‘n verantwoordelikheid wat uitgevoer moet word – alles volgens die beginsels van die Woord. Hierdie boekie word landswyd deur Afrikaanse skole versprei en as deel van die curriculum behandel.