email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Kinders van As : Sakkie Coetzee

A5, 270p.

SKU: 978-1-928202-32-5  Categories: ,

R95.00

Kinders van As is ‘n voortsetting van die verhaal van Váli wat as verslaggewer in Doodskontrak die einde van die wêreld aankondig en dit beleef. In Kinders van As is hy een van sewe uitverkorenes wat na die aarde teruggestuur is om nuwe lewe op die vernietigde planeet te vestig, ‘n genetiese singulariteit, ‘n kollektiewe brein wat nie aan enige wetmatigheid gebonde is nie en wat die werking van die heelal ten volle kan begryp en beheer. Die proses van genetiese vordering is egter nie probleemloos nie…