email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Kilimandjaro: 4 vertellings – Wicus van de Venter

A5, 114p.

R160.00

Kilimandjaro, die hoogste berg in Afrika en die hoogste vulkaan buite Suid-Amerika, die droom van menige avonturiers.

Die reis van vyf vriende word in hierdie boek deur vier stappers beskryf, elkeen op sy eie unieke manier. Beleef saam die voorbereiding, die twyfel, die eerste onseker tree, die emosie van teleurstelling en deel in die vreugde van sukses.

Dis vier uit die hart verhale waarmee elke aspirant klimmer kan assosieer.