email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Kaplyn : Wynand du Toit

A5, 308p.

SKU: 978-1-928499-59-6 Categories: ,

R320.00

Waar ons weer ontmoet. Nasionale Diensplig vervolg … Die karakters van Soldaat leef voort. Hierdie keer groepeer die jong soldate by 1 Valskermbataljon. Die PT-kursus is straf en nie almal maak die keuring en springfase nie. Boonop wag daar groter uitdagings en opofferings aan die grens … Die verhaal maak ’n paar verrassende draaie wat nie aan die leser onbekend sal wees nie. Soos dit maar met elke ontplooiing was, verloop weinig dinge soos beplan. Volg die soldate van 1 Valskermbataljon en die Berede Eenheid deur hul passies, en herleef al die swaarkry, sweet en opofferinge van die dienspligtiges en hul jong leiergroep. Hierdie opvolg van die top verkoper Soldaat beloof om die leser weereens op ’n nostalgiese reis te neem van wat was, en wat kon wees. Op die dag, soos dit was …

0