email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Ingeënte wilde olyftakke – Barend Wesseloo

A5, 70p.

SKU: ISBN: 978-1-776220-47-2 Categories: ,

R150.00

Wat wou Paulus aan die nie-Joodse gelowiges in daardie tyd oordra deur die metafoor van die inenting te gebruik? Hoekom sou enige landbouer ’n nuttelose wilde olyftak inent op ’n gewone olyfboom? In die boek word die inentings praktyk wat in die tyd van Paulus in gebruik was, verduidelik. Hy gebruik die, op die oog af, nuttelose inentings praktyk om aan die nie-Joodse gelowiges te verduidelik wat hulle taak ten opsigte van die Jode is.

Die ontdekking van die ware betekenis van die inenting van die wilde olyftakke op die gewone olyfboom, het my gehelp om die taak wat God op ons geplaas het, beter te verstaan. Mag die boek elkeen wat dit lees, inspireer om hul opdrag beter te verstaan en dit uit te leef.