email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Generaal Jan Smuts (Afr): Piet Swanepoel

A5, 183p.

SKU: 978-0-620-52846-7 Categories: ,

R110.00

Was Generaal Jan Smuts aan ons kant in die Tweede Vryheidsoorlog?
Die skrywer, P.C. Swanepoel is gebore op 1 November, 1928. Hy het grootgeword in die distrik Vryheid in Natal; hy was ‘n arbeider op die Spoorweë vir vier maande vanaf 17 jarige ouderdom; hy was ‘n polisieman/speurder vir 22 jaar; ‘n Intelligensie amptenaar vir 15 jaar en ‘n meulenaar en forelboer vir tien jaar. Die afgelope 18 jaar was hy net ‘n laspos in die huis vir Marina, sy vrou. Hy lees en skryf en speel solitaire en droom heeldag. Soms droom hy van twee klein Republiekies wat meer as ‘n eeu gelede bestaan het.