email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Drome van my hart : Eleen Vorster

A5, 99p.

SKU: N/A Categories: ,

R160.00

Digkuns beleef ‘n bloeitydperk. Daar is soveel rou talent wat in my brand om blootgelê te word en met die wêreld te deel. Ek het hierdie drome werklik gemaak en geleentheid geskep vir opkomende werk as digter, sowel al my gedigte werk op ‘n gereelde basis met my lesers te deel.

Hierdie is die my eerste eie digbundel wat saamgestel is uit gedigte wat geskryf is vir gekose temas.
‘n Leesgenot wat jou sal wegvoer na al jou drome van jou hart en sielsemosies. Die tema “DROME VAN MY HART” is vanself ‘n kom-soek-lafenis tema wat ure se genot van diep emosies en droomverlorenheid vir die lesers sal besorg. Beslis ‘n moet-lees vir mense wat lief is vir digkuns en dit kan waardeer. Dit is vir my ‘n groot voorreg om hierdie bundle met jou te deel.