email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Donker Uur : Conradie Francois

A5, 252p.

SKU: 978-1-928349-15-0 Categories: ,

R129.00

Die Donker is orals. Kaptein Thabo Tobias kom weereens diep onder hierdie indruk wanneer ‘n klomp jong meisies skielik en onverklaarbaar in die Wes-kaap verdwyn en hy beheer oor die ondersoek moet neem. Maar die boosheid is ook in ander dele van die Kaap aktief waar renosterstropers hul grusame kuns beoefen.

Vir Thabo word die uitdaging bemoeilik deur ‘n donkerte wat daagliks in sy eie hart skuiling vind. Is daar genoeg goedheid in die wêreld om sulke donker te verdryf?