email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die wiel draai : Neels Claasen

A5, 232p.

SKU: 978-1-928202-43-1  Categories: ,

R140.00

Soos Hans Struwig die ysterwiele aan die draai gehou het op die ysterspoor het sy suster, Marietjie, die lewenswiel laat draai om Boskop, die plaas wat hulle ouers wederregtelik verloor het, terug te kry. Om Boskop terug te kry was vir hulle n lewens ideaal en nadat hulle na die afsterwe van hulle ouers in die spoorweg kinderhuis in New Canada beland het was dit hulle droom en passie. Hans is na skool voetplaat toe en het sy hom twee jaar later gevolg om in die goederekantoor te gaan werk om geld bymekaar te kry om Boskop terug te koop. Hulle het besef dat dit jare sal neem maar toe speel die noodlot in hulle hande toe Hans die aand sien hoe word die buurplaas aan die brand gesteek toe die trein daar verbygaan.

Hierdie is Neels Claasen se vierde roman oor die stoomera op die spoorweë en het soos gewoonlik, n verrassende einde wanneer Boskop weer die Struwigs se plaas word.