email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die Kristalblou Engel : Philip Brand

A5, 193p.

SKU: 978-1-928327-82-0 Categories: ,

R180.00

Wanneer die nuwe meisie by die eksklusiewe skool in Zandersdorp instap, slaan sy Jaco Labuschagne se voete onder hom uit en niks is ooit weer dieselfde nie. Niks het verander aan sy haglike huislike omstandighede nie, Rikkus Louw het hom steeds geboelie en Tiaan was steeds sy beste vriend, maar Jaco was nou meer as net die stil, voorbeeldige student. Jaco kan die fraai blonde meisie nie uit sy gedagtes kry nie. Die vreemde sensasie wanneer hy haar aanraak en haar geheimsinnige gedrag, verwar hom al hoe meer. En dryf hom al hoe meer om uit te vind wat in die Russiese meisie se verlede skuil.

Sal Jaco daarin slaag om die geheime rondom Aly te ontrafel en haar hart te wen? Sal sy droom om ʼn megana loods te raak, bewaarheid word? Sal Tiaan se liefde beantwoord word en gaan Maans Slabbert sy kelners, Helen en Richard, deur ʼn robot vervang? Hierdie en talle ander tergende vrae word in hierdie futuristiese roman beantwoord.

DIE KRISTALBLOU ENGEL is die debuut roman van Philip Brand, ʼn jong skrywer uit die Noord-Kaap.