email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die Huis van die Here in die 21ste Eeu : Marius Potgieter

A5, 278p.

SKU: 978-0-620-56887-6 Categories: ,

R150.00

Daar is tans baie vrae oor God en oor die kerk. Baie mense sukkel om nog in God te glo. Nog meer twyfel oor die nodigheid om kerklik betrokke te wees. ’n Deel van die problem is die oorgang na ’n post-moderne samelewing. Die Westerse kerkbeeld bots lynreg met die opkomende nuwe denkpatroon en verwar mense.
Die Ekklesia (die Kerk volgens die Bybelse riglyne) is heeltemal relevant in die nuwe tyd en vervul gelowiges se diepste behoeftes. Werklike reformasie mag nie net bolangse verandering aanbring nie, maar moet ook die fondament van die kerk herstel.
Hierdie boek is nie ’n theologies-wetenskaplike boek nie, maar wil bydra tot die aktuele gesprek tussen mense wat regtig omgee vir die Koninkryk van God.