email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die Goeie Matrone – Janey Kresnick-Robinson

136×206, 224p.

SKU: ISBN: 978-1-776260-28-7 Categories: ,

R250.00

Hierdie ware lewensverhaal lig die sluier oor ma-dogter seksuele misbruik, en bied die leser ʼn inspirerende blik op hoe een merkwaardige vrou dit te bowe gekom het.

Corrie se vroegste herinnering is van toe sy drie jaar oud was. Nou in haar sestigs, besluit sy om haar tot ’n sielkundige te wend vir hulp met die eksistensiële krisis waarin sy verkeer. Haar lewenservaring het haar oortuig gelaat dat dit beter sou gewees het as sy nooit gebore was nie.

In haar interaksie met drie sielkundiges, waarvan slegs die laaste een in staat is om Corrie tot ʼn mate van afsluiting te bring, ontvou ʼn verhaal van skokkende seksuele misbruik en fisieke sowel as emosionele mishandeling oor ses dekades.