email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die God van wonders : Pastoor GPJ van Tonder

A5, 214p.

SKU: 978-0-620-52354-7 Categories: ,

R120.00

Het jy ’n wonderwerk in jou lewe nodig? Wonderwerke gebeur steeds daagliks, ongeag wat skeptici ook al sê. Die wonders waarvan jy in hierdie boek lees, het werklik plaasgevind. As alle wonderwerke opgeteken sou word, sou al die biblioteke van die wêreld dit nie kon bevat nie. Hierdie versameling is egter te boek gestel sodat jy kan weet die GOD VAN WONDERS gee ook vir jou om. Sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te ondersteun wie se harte onverdeeld op Hom gerig is. Jou wonderwerk is net een gebed ver.