email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die een langs die bed : Ds. Madder Steyn

A5, 127p.

SKU: 978-0-620-51666-2 Categories: ,

R120.00

Elke mens wat hierdie stofpad bewandel staan elke oomblik voor die vuurpeloton van die lewe. Wanneer daardie noodlottige sarsie afgaan mag jy, of ek, of enigeen in die omtrek getref word. Daardie wrede, onvoorsiene ongeluk, daardie kruipende onding wat skuil agter die mooi naam van ‘n verterende siekte, daardie mag wat die gedagtewêreld indring en die brein besoedel! Die sieke het nie daarvoor gevra nie; dit is net ’n lelike spoedbreker in die pad van die lewe wat hom skielik laat aftuimel het. Jy en ek kan dit vandag nog oorkom, dan sal God iemand beskik om langs jou bed te waak. Om jou koue hand vas te hou, met ‘n sagte stem vol deernis en met sagte hande jou deur die donker dieptes van depressie te dra. Elkeen van ons het hierdie sinvolle handleiding van Ds. Madder Steyn, wat hy uit dure ondervinding en in opregte toewyding en meelewing opgestel het, nodig. Niemand mag daarsonder wees nie, want dit gaan jou krag en insig gee wanneer jy dit nodig het. Want … die grootste van alles is die liefde!