YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
176 x 250 279p.
R285.50
Navigeer die Onbekende Toekoms deur die Lens van ‘n Antieke Teks.
Die Globale Posisioneringstelsel (GPS) is waarskynlik een van die beste uitvindings van ons tyd. Dit help jou om jou weg te vind en sorg dat jy nie verdwaal nie! Die goeie nuus is dat God vir ons ook `n GPS gegee het om ons weg deur die lewe te vind – God se Woord, ons God Posisioneringstelsel.