email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die avonture van Massimo, die perdjie : Anna-Mariè van Jaarsveld

A5, 52p.

SKU: 978-1-920290-46-7 Categories: ,

R55.00

Die storie van Massimo is in April 2009 gebore met Callaho se eerste veiling. Terwyl die hingste een na die ander in die arena hul verskyning gemaak het, het ek besluit om ʼn storie te skryf oor ʼn vulletjie wie se ma op hierdie veiling verkoop gaan word. Amper heel laaste het ʼn merrie ingekom met ʼn vulletjie by haar. Die afslaer het egter vir die kopers gesê dat die merrie te koop is maar nie die vulletjie nie. Ek het na my man gedraai en gesê: “Hier speel my storie dan nou reg voor my af!.” Ek kon die toeval nie glo nie, of was dit werklik so toevallig? Die spelery van die vulletjie met daardie geleentheid is lewensgetrou en net so spelerig soos daardie vulletjie was.