email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die Alternatief : Tobie Hart

A5, 246p.

SKU: 978-1-928202-13-4  Categories: ,

R130.00

Die boek in u hand soek nie skoor nie, maar vra reaksie. Die huidige benarde politieke en ekonomiese toestande in Suid-Afrika en die historiese verloop wat dit bewerk het, laat alhoemeer mense weer krities na die situasie kyk.
Die outeur wat die krisisjare intens beleef het, ondersoek eerlik en objektief begrippe soos nasionalisme en apartheid, die ekonomie en die bepalende rol wat reklame en propaganda gespeel het en nog steeds speel. Met verwysing na erkende historici soos prof Hermann Giliomee en ekonome soos Adam Smith, Keynes, Milton Friedman en Dawie Roodt – asook die rol van die media en evolusie, waag hy dit om met humor ‘n paar klippe in die politieke en globale bos te gooi en selfs aweregs te peins oor hoe ’n ‘ja’ of ‘nee’ tragies verkwansel kon word …