Elize se stiefpa het gedink as hy sy vrou, Stefanie en later Elize se liggaamsdele afsny, dat dit gaan teruggroei, want hy was vas oortuig dat hulle akkedisgene in hulle het, en dat die liggaamsdele dan gaan teruggroei en die oomblik as dit gaan gebeur, gaan hy die erkenning kry, hy het die ontdekking gedoen. Maar hy was onder ‘n wanindruk.
Elize het haar omstandighede wraakagtig gewreek. Wat het gebeur dat sy in ’n gees verander het? As jou pad met Elize sin gekruis het, het jy dit oorleef? Het Elize se gees tot ruste gekom?