Categories

As die dood intree, 'n Praktiese handleiding - Johan Green Maximize

As die dood intree, 'n Praktiese handleiding - Johan Green

Beskik u oor min of geen kennis om self ‘n geliefde familielid se begrafnis en/of verassing te reël?

A5 126 BL

More details

9781920290610

R 150,00

Beskik u oor min of geen kennis om self ‘n geliefde familielid se begrafnis en/of verassing te reël? Is u in die verlede deur ‘n ondernemer uitgebuit? Begrafnis en verassingonreëlmatighede word skerp deur die skrywer aangespreek. Talle tergende vrae veral ten opsigte van verassing word vir die eerste keer DUIDELIK en met die WAARHEID beantwoord. Wetlike bepalinge word deurgaans volledig in die handleiding uiteengesit.

  • Size A5

No customer comments for the moment.

Write your review

As die dood intree, 'n Praktiese handleiding - Johan Green

As die dood intree, 'n Praktiese handleiding - Johan Green

Beskik u oor min of geen kennis om self ‘n geliefde familielid se begrafnis en/of verassing te reël?

A5 126 BL

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout