Categories

Daniël Coetzee - Moeder Aarde se liggaam Maximize

Daniël Coetzee - Moeder Aarde se liggaam

Daar is ‘n aaneenlopende verbinding tussen alle lewende dinge en hul omgewing. So-ook onderling tussen alle lewende dinge in daardie omgewing. Die enorme stelsel wat hieruit ontstaan het, is ‘n ingewikkelde netwerk van verbindings, gedurig in wisselwerking en selfonderhoudend. Dit is Moeder Aarde se Liggaam...

A5, 165p.

More details

9781928349433

R 115,00

...     Die boek skets ‘n vereenvoudigde prentjie, met talle voorbeelde uit die plante- en dierewêreld, van hoe hierdie liggaam lyk.

No customer comments for the moment.

Write your review

Daniël Coetzee - Moeder Aarde se liggaam

Daniël Coetzee - Moeder Aarde se liggaam

Daar is ‘n aaneenlopende verbinding tussen alle lewende dinge en hul omgewing. So-ook onderling tussen alle lewende dinge in daardie omgewing. Die enorme stelsel wat hieruit ontstaan het, is ‘n ingewikkelde netwerk van verbindings, gedurig in wisselwerking en selfonderhoudend. Dit is Moeder Aarde se Liggaam...

A5, 165p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout