Aquila Muscas – Len Els Maximize

Aquila Muscas – Len Els

9781920527556

R 129,00

Die reg is oorwegend 'n stug, stram, gewigtigde en sober beroep en tereg so. Juriste is ook gewoonlik stug, stram en (oorwegend) sober. Nogtans is daar amusante, lagwekkende en selfs tragies ironiese oomblikke. Hierdie bundel is bloot 'n nostalgiese, humoristiese terugblik op my loopbaan tot op hede. Wat natuurlik die deur ooplaat vir 'n opvolgbundel! Laat hy val waar hy wil!

  • Size A5

No customer comments for the moment.

Write your review

Aquila Muscas – Len Els

Aquila Muscas – Len Els

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout