Op soek na Jacobus Verster – Francois Verster Maximize

Op soek na Jacobus Verster – Francois Verster

A4, 160p.

More details

ISBN: 978-1-928499-15-2

R 180,00

Dr. Francois Verster, historikus en argivaris, se jarelange soektog na sy voorvader Jacobus Verster (1732-1782) word in hierdie boek beskryf, met verwysings na familiestambome en -wapens, primêre en sekondêre navorsingsbronne, en besoeke aan plase en dorpe – ook in Nederland  waar die Versters spore agtergelaat het. ‘n Belangrike deel van die boek handel oor Jacobus se skeepsjoernaal en die omstandighede waarin 17de-eeuse seevaarders moes oorleef. Ook word die lewe in Europa en die ou Kaap tydens Jacobus se leeftyd aan die leser bekendgestel, sodat dié boek veel méér as ’n familiesage is.

Ander boeke deur die skrywer:

Inversium: http://groep7-selfpublish-books.co.za/473-inversium-francois-verster.html

Deur na Nebula nege: http://groep7-selfpublish-books.co.za/474-deur-na-nebula-nege-francois-verster.html

No customer comments for the moment.

Write your review

Op soek na Jacobus Verster – Francois Verster

Op soek na Jacobus Verster – Francois Verster

A4, 160p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout