God se Genesende Krag - Femke Malan Maximize

God se Genesende Krag - Femke Malan

A5 148bl

More details

9781928202530 

R 160,00

Hierdie ware verhaal, van hoe ʼn pa en ʼn ma geestelik oorlog gevoer het ten einde fisiese en emosionele genesing te kry van beide hul kinders, sal alle lesers aangryp. Die boek beloof om hoop te bring vir die wat ʼn stryd voer teen siekte sowel as emosionele swaarkry. Hierdie boek kan as handleiding gesien word van hoe God ʼn gesin stap-vir stap kom leer het hoe om oorwinning te kry oor elke uitdaging en struikelblok wat satan op hul pad gebring het. Hierdie gesin se verhaal is ʼn bewys daarvan dat God, wat in ons is, groter is as hy wat in die wêreld is en dat Hy gekom het om die gevangenes te bevry.

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://www.kobo.com/za/en/ebook/god-se-genesende-krag

No customer comments for the moment.

Write your review

God se Genesende Krag - Femke Malan

God se Genesende Krag - Femke Malan

A5 148bl

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout