Categories

Ek het my Tiekie gevind - Johan Wentzel Maximize

Ek het my Tiekie gevind - Johan Wentzel

Wees saam met my bly ek het my tiekie gekry

A5 186 BL

More details

9781920290979 

R 80,00

Wees saam met my bly ek het my tiekie gekry

Plus:

- twee broers en 'n suster

- 'n seun en twee dogters

- meer as een vrou…

Eintlik was my tiekie maar altyd daar: saam op die langpad, met die nuuskierige ondersoek van al tien gaatjies, saam by die ‘naked hikers’, met die geboorte van my kinders, die dood van my ouers, my broer, my seun my reis terug, altyd terug... ek is ’n kind van Namibië.

Lariza van Niekerk:

Wat ’n genot is dit nie om weereens saam met Johann Wentzel in “Ek het my Tiekie gevind” ’n herinneringsreis te onderneem nie! Hierdie reis strek vanaf sy kaalvoet-kinderdae in Suidwes-Afrika en Suid-Afrika, tot in Noord Ierland, vanaf kerrie-skaapafval in Okanhandja tot “curry chips” in Letterkenny. Saam met die skrywer smaak ons die eer van ’n koninklike ontvangs by ’n troue in Taung, wonder ons oor die toordokter-voorskoot en vind ons uiteindelik geluk in Waringstown. Die vertellings word gelewer in ’n gemaklike styl wat die leser boei en heerlik laat saamkuier.

  • Size A5

No customer comments for the moment.

Write your review

Ek het my Tiekie gevind - Johan Wentzel

Ek het my Tiekie gevind - Johan Wentzel

Wees saam met my bly ek het my tiekie gekry

A5 186 BL

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout