Sperstrepe van die lewe – Cyril Fredericks Maximize

Sperstrepe van die lewe – Cyril Fredericks

A5, 204p.

More details

ISBN: 978-1-928434-55-9

R 150,00

Vir jare al loop ek met hierdie storie, hierdie inhoud in my, hierdie brandende begeerte om my lewensverhaal te deel met die wêreld daar buite.

Dis ’n storie wat werd is om gedeel te word. Dis ’n stortvloed woorde binne-in my wat brand om uitgestort te word. Dis ’n verhaal wat vertel móét word.

Dit het eintlik al gestalte begin kry hier vroeg in die jare 2000. Soos ’n goeie wyn wat verouder het hierdie magdom woorde hulself in my gedagtes georganiseer, gegroepeer en ryp geword.

Dis tyd om die ryp vrugte te pluk. Ek vertrou dit sal ’n soet smaak in die mond van elkeen nalaat wat dit ontvang.

Ek deel met u…

Sperstrepe van die lewe

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://www.kobo.com/za/en/ebook/sperstrepe-van-die-lewe

No customer comments for the moment.

Write your review

Sperstrepe van die lewe – Cyril Fredericks

Sperstrepe van die lewe – Cyril Fredericks

A5, 204p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout