Kontreistories - SA Skrywers Maximize

Kontreistories - SA Skrywers

 A5, 211p.

More details

ISBN: 978-1-928434-35-1

R 130,00

Op elke kontreidorpie is die een of ander bewaarde geheim, staaltjie te vertelle  of sommer net ’n storie  wat elke nuweling op die dorp moet hoor. In SA Skrywers se Kontreibundel word  jy weggevoer  na die lewe van klein Hansie en jy ervaar ’n begrafnis op Loopspruit. Hierdie  bundel se stories  beloof om jou volgende keer twee keer te laat dink  voordat jy sê: dit is net ’n scrapyard of dis net ’n stukkende windpomp. Durf  die reis aan  saam  met elk van die skrywers en word  deel van die lewe in SA Skrywers Kontreibundel se unieke  wereld.

No customer comments for the moment.

Write your review

Kontreistories - SA Skrywers

Kontreistories - SA Skrywers

 A5, 211p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout