Categories

Eendag was daar renosters - Wim Bosman Maximize

Eendag was daar renosters - Wim Bosman

Hoe vasbeslote is bepaalde mense om renosterhoring te oes en daarmee saam ‘n hele spesie tot niet te maak? En hoe suksesvol kan ander dit verhoed? Veral as daardie ‘ander’ slegs ‘n enkeling is wat eers die handoek ingooi as hy, bebloed en besmeer met mis, na die knal van die Mannlicher sy breë rug op dinge draai? Maar wat later terugkeer om sy selfopgelegde taak te volvoer.

A5 198bl

More details

9780958478274

R 100,00

No customer comments for the moment.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout