Categories

Dagboek van 'n Banneling - Willie Meyer Maximize

Dagboek van 'n Banneling - Willie Meyer

Hermanus Ras is seun van Marthinus Ras, die boer van Bokfontein wat beroemd geraak het deur die kanonne wat hy in die Eerste Vryheidsoorlog gebou het. Terwyl sy vrou en kinders in die konsentrasiekamp in Irene was, was Hermanus in ballingskap in Indië.

A5 90bl

More details

9781928202264 

R 120,00

Hermanus Ras is seun van Marthinus Ras, die boer van Bokfontein wat beroemd geraak het deur die kanonne wat hy in die Eerste Vryheidsoorlog gebou het. Terwyl sy vrou en kinders in die konsentrasiekamp in Irene was, was Hermanus in ballingskap in Indië. In sy joernaal doen hy verslag van sy wedervaringe tydens sy gevangeneming en verblyf as krygsgevangene in Pretoria, Groenpunt en Ahmednagar in Indië. Hy getuig van hoe sy geloof en sy liefde vir sy land,volk en gesin hom gehelp het om staande te bly ten spyte van ontbering en vernedering.

No customer comments for the moment.

Write your review

Dagboek van 'n Banneling - Willie Meyer

Dagboek van 'n Banneling - Willie Meyer

Hermanus Ras is seun van Marthinus Ras, die boer van Bokfontein wat beroemd geraak het deur die kanonne wat hy in die Eerste Vryheidsoorlog gebou het. Terwyl sy vrou en kinders in die konsentrasiekamp in Irene was, was Hermanus in ballingskap in Indië.

A5 90bl

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout