Categories

Die Avonture van Massimo, die Perdjie - Anna-Mariè van Jaarsveld Maximize

Die Avonture van Massimo, die Perdjie - Anna-Mariè van Jaarsveld

A5, 52p.

More details

9781920290467

R 55,00

Die storie van Massimo is in April 2009 gebore met Callaho se eerste veiling. Terwyl die hingste een na die ander in die arena hul verskyning gemaak het, het ek besluit om ʼn storie te skryf oor ʼn vulletjie wie se ma op hierdie veiling verkoop gaan word.

Amper heel laaste het ʼn merrie ingekom met ʼn vulletjie by haar. Die afslaer het egter vir die kopers gesê dat die merrie te koop is maar nie die vulletjie nie. Ek het na my man gedraai en gesê: “Hier speel my storie dan nou reg voor my af!.” Ek kon die toeval nie glo nie, of was dit werklik so toevallig? Die spelery van die vulletjie met daardie geleentheid is lewensgetrou en net so spelerig soos daardie vulletjie was.

Elke hoofstuk het ek vir my Gr.2's en 3's gelees soos ek dit geskryf het, en hierdie kaboutertjies het net so hard soos juffrou aan die storie geskryf. Die hoofstuk waar sy ma weggaan, was die moeilikste om te skryf, want ek en die kinders het ewe hard gehuil oor Massimo se hartseer. Daarom het ons besluit dat Massimo ʼn gelukkige einde moet hê.

  • Weight 150
  • Size A5

No customer comments for the moment.

Write your review

Die Avonture van Massimo, die Perdjie - Anna-Mariè van Jaarsveld

Die Avonture van Massimo, die Perdjie - Anna-Mariè van Jaarsveld

A5, 52p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout