Categories

Die man wat nie gestuit kon word nie – John Welch Maximize

Die man wat nie gestuit kon word nie – John Welch

9780958475273

R 45,00

John Welch kon net nie gestuit word nie. As jong seun was hy onafhanklik, eiesinnig en het planne van sy eie gehad. Dit het in trane geëindig toe hy weggehardloop het van sy pa-hulle af, onder ‘n bende rowers verval het en begin steel en roof het. Dit het gelyk asof hy hierdie lewe verkies het en niemand en niks kon hom stuit nie. En toe ontmoet hy die Here.  John het sy sondige lewe vaarwel toegeroep en n predikant geword.

Hierdie is die verhaal van een van Skotland se avontuurlistige predikers. Kom lees hoe hy rowwe mans mak gemaak het, ‘n dorp gered het van n dodelike plaag en selfs ‘n kanonkoeël ontduik het.

  • Size A5

No customer comments for the moment.

Write your review

Die man wat nie gestuit kon word nie – John Welch

Die man wat nie gestuit kon word nie – John Welch

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout