
- Remove this product from my favorite's list.
- Add this product to my list of favorites.
Categories
Aran loop van die huis af weg op soek na 'n beter lewe; op soek na Jesus. Hy wil vir Hom vra om 'n wonderwerk vir hom te doen. Min het hy geweet dat sy lewe nooit weer dieselfde sou wees waneer Jesus sy 5 broodjies en 2 vissies vat en hulle voor sy oë vermeerder nie. Dit was 'n wonderwerk waarop hy glad nie voorbereid was nie.
No customer comments for the moment.
Follow us