Categories

'n Hart vir Verlorenes - Brian Cosby Maximize

'n Hart vir Verlorenes - Brian Cosby

A5 100p

More details

9781920290306

R 45,00

Die lewe op die Amerikaanse voorposte in die vroeë 1700's was baie moeilik: daar was die voortdurende bedreiging van siektes, aanvalle deur Indiane en die bitter koue winters. Die Engelse en die plaaslike Indiane het langs mekaar gewoon, en dit het dikwels tot skermutselings gelei. David Brainerd was egter 'n vreeslose sendeling wat met 'n hart van liefde na 'n hele aantal Indiaanse stamme in Amerika uitgereik het. Hy het te perd deur riviere, oor berge en deur dorpe gereis om die Evangelie van die Here Jesus aan verlorenes, lydendes en gebrokenes te bring.

In hierdie boek neem Brian Cosby die leser op 'n reis vanaf David se tienerjare op die plaas tot by sy verbanning uit Yale universiteit; vanaf sy prediking op die voorposte tot by sy dood in sy laat twintigerjare. Die leser sal bemoedig, geïnspireer en uitgedaag word deur die deursettingsvermoë en onkreukbare toewyding van David Brainerd, die vroeë Amerikaanse sendeling onder die Indiane.

Brian Cosby is 'n predikant van die Presbiteriaanse Kerk van Amerika. Hy het verskeie boeke geskrywe waaronder ook John Bunyan: Die Reis van 'n Pelgrim, in die Baanbrekers-reeks, en gaan voort om artikels vir verskillende tydskrifte te skryf.

  • Size A5

No customer comments for the moment.

Write your review

'n Hart vir Verlorenes - Brian Cosby

'n Hart vir Verlorenes - Brian Cosby

A5 100p

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout