Categories

Johnnie, Skollie van die Wes-Kaap - George Kieser Maximize

Johnnie, Skollie van die Wes-Kaap - George Kieser

A5, 166p.

More details

ISBN: 978-1-928499-05-3

R 160,00

Johnnie is ’n jong seun wat die lewenspoor byster geraak het as gevolg van geen opvoedende toesig nie, met die nare gevolg dat hy met die boosheid van die wêreld deurmekaar raak en by ’n skolliebende aansluit. Mettertyd kom hy egter tot die besef dat sy lewe nutteloos is en hy probeer om weg te breek van die skollielewe wat hy voer. Maar sy leier, hoof van die bende waarvan hy lid is, is nie hiervoor te vinde nie. Selfs sy eie moeder glo nie meer in hom nie.

Sal hy die elemente van die bose kan oorwin? Sal hy weer sy moeder se vertroue in hom kan herstel?

In Johnnie, Skollie van die Wes-Kaap kan die leser opnuut ervaar dat, met deursettingsvermoë en met die hulp van omgeemense, niks in die lewe onmoontlik is nie.

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://www.kobo.com/za/en/ebook/johnnie-skollie-van-die-wes-kaap

No customer comments for the moment.

Write your review

Johnnie, Skollie van die Wes-Kaap - George Kieser

Johnnie, Skollie van die Wes-Kaap - George Kieser

A5, 166p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout