Categories

Drome van my hart – Eleen van Deventer Vorster Maximize

Drome van my hart – Eleen van Deventer Vorster

A5, 99p.

More details

R 250,00

Digkuns beleef ‘n bloeitydperk. Daar is soveel rou talent wat in my brand om blootgelê te word en met die wêreld te deel. Ek het hierdie drome werklik gemaak en geleentheid geskep vir opkomende werk as digter, sowel al my gedigte werk op ‘n gereelde basis met my lesers te deel.

 Hierdie is die my eerste eie digbundel wat saamgestel is uit gedigte wat geskryf is vir gekose temas. ‘n Leesgenot wat jou sal wegvoer na al jou drome van jou hart en sielsemosies. Die tema “DROME VAN MY HART” is vanself ‘n kom-soek-lafenis tema wat ure se genot van diep emosies en droomverlorenheid vir die lesers sal besorg. Beslis ‘n moet-lees vir mense wat lief is vir digkuns en dit kan waardeer. Dit is vir my ‘n groot voorreg om hierdie bundle met jou te deel.

No customer comments for the moment.

Write your review

Drome van my hart – Eleen van Deventer Vorster

Drome van my hart – Eleen van Deventer Vorster

A5, 99p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout