Spelonk – Sandi Bothma Maximize

Spelonk – Sandi Bothma

A5, 73p.

More details

ISBN: 978-1-928499-08-4

R 120,00

“Spelonk is 'n jeugboek vir jong lesertjies tussen 8-12 jarige ouderdom, maar kan ook voorgelees word deur Oupas en Oumas, Mammas en Pappas, en sommer enige leser wat van 'n lekker storie hou.

 Uit die pen van Sandi Bothma, kom twee pittige stadsjapies wat die vakansie op 'n plaas kuier.

 Die twee avonturiers het allerhande pret, en kom een middag toevallig op 'n geheime grot af. Dis hier waar die avontuur begin.”

No customer comments for the moment.

Write your review

Spelonk – Sandi Bothma

Spelonk – Sandi Bothma

A5, 73p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout