Guppy & anderste stories – Susanna Moolman Maximize

Guppy & anderste stories – Susanna Moolman

A5, 148p.

More details

ISBN: 978-1-928456-37-7

R 180,00

Daar is soveel wonderskone oomblikke in die lewe wat andersins verborge sou wees en al wat dit vra is om jou oogklappe weg te gooi, jou oë op die onsienlike te rig en te geniet wat voor jou afspeel. Dit is die spasie waar lag gebore word en om vir jouself te kan lag is beide ’n hanteringsmeganisme en ’n manier om plesier uit die lewe te pluk met Guppy as inisieerder van alle onmoontlike situasies!

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://www.kobo.com/za/en/ebook/guppy-en-anderste-stories

No customer comments for the moment.

Write your review

Guppy & anderste stories – Susanna Moolman

Guppy & anderste stories – Susanna Moolman

A5, 148p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout