Speel en Leer – Drusilla Rossouw Maximize

Speel en Leer – Drusilla Rossouw

A4 wirebind, 63p.

More details

ISBN: 978-1-928456-75-9

R 150,00

Die Boek, "SPEEL EN LEER" word aanbeveel vir die verryking van kennis, omdat dit baie opvoedkundige aktiwiteite bevat soos: Woordsoek, Blokkiesraaisels, Legkaarte en vele meer wat ure se vermaak en besig bly sal verseker. Deur aktiwiteite te voltooi, word kennis vermeerder, dus is die boek 'n verlengstuk van wat in skole geleer word. Hoe meer die aktiwiteite, hoe hoër die moeilikheidsgraad daarvan. "SPEEL EN LEER" is geskik vir kinders vanaf ouderdom 8-12 jaar en is waardevolle konstruktiewe vermaak.

No customer comments for the moment.

Write your review

Speel en Leer – Drusilla Rossouw

Speel en Leer – Drusilla Rossouw

A4 wirebind, 63p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout