Van die Depot tot Duitswes – Tiaan Crafford Maximize

Van die Depot tot Duitswes – Tiaan Crafford

A4, 141p.

More details

ISBN: 978-1-920290-95-5

R 150,00

Die lewensskets van Genl.-Maj. Chris Crafford (5/9/1919 – 20/8/2017) oorspan ’n kleurryke polisie loopbaan wat begin as onderoffisier in die destydse “Duitswes” en eindig as kwartiermeester in Pretoria.

Met sy unieke skryfstyl word die leser geboei deur sy kwinkslae, skerpsinnigheid, liefde vir die natuur en die eerlikheid van sy vertellings. Die verhaal is tekenend van ’n puik polisieman – geliefd, wat ’n verskil gemaak het aan almal wat sy pad gekruis het.

No customer comments for the moment.

Write your review

Van die Depot tot Duitswes – Tiaan Crafford

Van die Depot tot Duitswes – Tiaan Crafford

A4, 141p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout