Sweef... hoër en hoër – Arnold Groenewald Maximize

Sweef... hoër en hoër – Arnold Groenewald

A5, 228p.

More details

ISBN: 978-0-620-81364-8

R 180,00

Ons almal het soveel drome gehad as kind en in meeste gevalle het baie min van al ons kinderdrome gerealiseer. Op een of ander manier het die lewe die impuls om te droom uit ons uit geslaan en ons het vrede gemaak met heelwat minder as dit wat God oor ons droom. Sweef... hoër en hoër het ten doel om oud en jonk te inspireer om weer te begin droom en jou te help om jou volle potensiaal te bereik.

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://www.kobo.com/za/en/ebook/sweef

No customer comments for the moment.

Write your review

Sweef... hoër en hoër – Arnold Groenewald

Sweef... hoër en hoër – Arnold Groenewald

A5, 228p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout