Vloek van die Abatagati – Izak S. (Tokkie) Maré Maximize

Vloek van die Abatagati – Izak S. (Tokkie) Maré

A5, 161p.

More details

ISBN: 978-1-928456-10-0

R 160,00

Speursersant Deon de Waal spaar al jare lank om eendag ’n blinkswart 1986 Porsche Carrera te kan bekostig. Hy is verheug wanneer ’n advertensie in die plaaslike koerant verskyn waarin sy droomkar teen ’n weggeeprys aangebied word. Die eienaar van die Porsche wil dringend van die motor ontslae raak, want sy glo vas dat dit spook nadat ’n bose toordokter haar vervloek het. Deon het glo net een week om met sy droomkar te ry voordat die gevreesde Abatagati ook sý siel kom haal.

Vloek van die Abatagati is ’n aksiebelaaide en spanningsvolle riller wat die leser nie maklik sal neersit nie.

No customer comments for the moment.

Write your review

Vloek van die Abatagati – Izak S. (Tokkie) Maré

Vloek van die Abatagati – Izak S. (Tokkie) Maré

A5, 161p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout