Sterligkinders – Pieter Bonthuyzen Maximize

Sterligkinders – Pieter Bonthuyzen

A5, 167p.

More details

ISBN: 978-0-6399166-3-7

R 150,00

Tessa Nel is nie die standaard tienermeisie nie. Sy loop deur onder die verwoestende teistering van Mia Van Niekerk. Dit het haar daarheen gedryf om haarself in haar eie donker wêreld toe te sluit. ‘n Groepie weldoeners in die skool veg verbete om ‘n verskil te probeer maak in die lewens van ander kinders. Dit is juis Dirkie en sy spannetjie wat Tessa bystaan nadat sy in die hospitaal wakker word met skokkende nuus.  

‘n Onverwagse  besoek van Mia in die hospitaal het albei meisies met nuwe keuses gelaat. Om in die donker van hulle seer te bly leef, of om deur die mure van hulle vrese te breek?

Wat sou dit verg om te vergewe? Wat sou dit kos om ‘n nuwe begin te maak?

Tydens ‘n jeugkamp het hulle gou besef dat daar ‘n lig in elke mens skyn en dit te gebruik om ‘n verskil in ‘n donker wêreld kan maak...om Sterligkinders te wees. Dit is juis die donker spasies tussen-in, wat sterre meer sigbaar maak.

No customer comments for the moment.

Write your review

Sterligkinders – Pieter Bonthuyzen

Sterligkinders – Pieter Bonthuyzen

A5, 167p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout