Die Vlieënde Hysbak – Pieter Saayman Maximize

Die Vlieënde Hysbak – Pieter Saayman

A5, 70p.

More details

ISBN: 978-1-928456-62-9

R 110,00

Beleef die avonture van Ouma en haar kleinkinders wanneer hulle in die hysbak klim en dit na benede tuimel. In die land van die miere, wurms en skerpioene moet hulle vir hul lewe vlug. Ouma se slim planne sorg dat hulle elke keer ontsnap.

Oorlog dreig tussen die miere en wurms. Ouma en haar kleinkinders help die miere om die oorlog te wen en keer sodoende terug na die aarde.

No customer comments for the moment.

Write your review

Die Vlieënde Hysbak – Pieter Saayman

Die Vlieënde Hysbak – Pieter Saayman

A5, 70p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout