Dwaalgedagtes op ’n fiets – Pieter Loots Maximize

Dwaalgedagtes op ’n fiets – Pieter Loots

A5, 183p.

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://www.kobo.com/za/en/ebook/dwaalgedagtes-op-n-fiets

More details

ISBN: 978-1-928456-53-7

R 150,00

Dwaalgedagtes op ’n fiets handel oor ’n man wat op 75 jaar dae aaneen lang afstande met sy fiets ry, en sy vrou wat hom in hul ryhuis (motorhome) vergesel. Die ritte van Kimberley na Langebaan, en van Windhoek na Hermanus strek oor 26 dae, maar die gedagtes en herinneringe dek baie jare... met ’n beskrywing van elke dag se rit en die herinneringe wat dié skof oproep.

No customer comments for the moment.

Write your review

Dwaalgedagtes op ’n fiets – Pieter Loots

Dwaalgedagtes op ’n fiets – Pieter Loots

A5, 183p.

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://www.kobo.com/za/en/ebook/dwaalgedagtes-op-n-fiets

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout