Die waarheid waaroor niemand wil praat nie – Gerhard Havenga Maximize

Die waarheid waaroor niemand wil praat nie – Gerhard Havenga

A5, 104p.

More details

ISBN: 978-1-928456-48-3

R 180,00

Gerhard Havenga is ’n reisiger in Christus, wat dít weergee wat die Heilige Gees met hom gedeel het in sy soeke na ’n dieper verhouding en ’n voller lewe in Christus sodat mede-reisigers in Christus Jesus daardeur kan baat vind in hul ontdekkingsreis na ’n groter openbaring van wie God waarlik is. Dat hul liefde vir God ten volle kan wees, want jy kan net werklik sê dat jy lief is vir God in Sy volheid wanneer jy Hom in Sy volheid ken!

No customer comments for the moment.

Write your review

Die waarheid waaroor niemand wil praat nie – Gerhard Havenga

Die waarheid waaroor niemand wil praat nie – Gerhard Havenga

A5, 104p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout